6:00 pm - 11:00 pm
Eie drinkgoed is welkom. Vleis & Bykosse word deur die venue verskaf @ R200pp, eie vleis word ongelukkig nie toegelaat nie. Akkomodasie kan by die venue bespreek word: info@zakalodge.co.za / 079 227 0221
3:30 pm - 11:45 pm
Kleredrag: Semi-Formeel
Die seremonie begin stiptelik om 16:00. Ons versoek dat gaste asseblief teen daardie tyd reeds hulle sitplekke ingeneem het. Ons vra vriendelik dat gaste genoeg tyd inreken vir hul reis na die venue - daar is 'n gedeelte grondpad. Die kroeg maak slegs van kaartfasiliteite gebruik.
Sat, Nov 16, 2024, 11:45 pm - Sun, Nov 17, 2024, 6:00 am
Die partytjie gaan na die onthaal aan by die boma - eie drinkgoed is welkom, ys & glase word voorsien.