Maid of Honor
Jy is nie net my Maid of Honor nie maar my toekomstige skoonsus. Jy weet wat ek dink voordat ek dit nog kan sê. Jy dink altyd aan ander mense dan aan jouself. Lief vir jou Samio
Bridesmaid
Deur dik en dun, deur Opskop en Bossa sal ons altyd bymekaar staan. Jy is die sterkste vriendin wat ek het. Baie trots op jou.
Bridesmaid
Dankie dat jy altyd by my gestaan het vanaf skooldae tot nou. Al moes jy bus ry om vir my te kom kuier in die Kaap, het jy. Ware vriendskap beeld jy so goed uit.
Best Man
Herman wou niemand anderste langs sy, sy he nie net sy Champion broer.