Sonsak perdritte saam met Pepper en Prins
Gee my n bietjie meer son n bietjie meer see TONE IN DIE SAND elke tree 'n Seekos liefhebber sal ons altyd bly.
Waar Herman die groot vraag gevra het, nie vir Zelda nie maar vir haar ouers.
Ons is gelukkig om baie fabriekswinkels in Jeffreysbaai te hê. Julle kan ook n draai by die Supertubes (bekende branderplank strand) gaan maak waar talle flieks al afgespeel het. Supertubes het ook wêreldbekende branderplankry kompetisies aangebied.
No 1 eetplek in Jeffreysbaai
Ons trou venue bied ook wildritte aan. Daar is verskillende wild op hierdie plaas. Die renosters maak gereeld hulle verskyning langs die pad.
n Pragtige park waar jy verskillende wild kan sien.