Almal ken die gevoel as jy 'n klomp potte in jou kas het maar jy sukkel om die deksel te kry. Dieselfde gebeur ook met die tupperware as jy weer sien is daar 'n klomp verskillende deksels maar geen deksel pas nie. Dieselfde is hoe liefde is. Jy kan die deksel probeer opsit, maar dit gaan nooit pas as dit nie vir die pot gemaak is nie. Ek is net dankbaar dat ek my pot se deksel gevind het.