Hotel
Nestled in the foothills of the Swartkop mountains this charming stone-built hotel, embodies the ethos of Africa. Set in lush botanical gardens. Each of the 195 stone-built thatched rooms and suites are furnished to complement the indigenous SA surroundings and lavishly decorated with brightly coloured African fabrics, artworks and handmade furniture. The property boasts the world-famous Carnivore Restaurant, a truly authentic African dining experience where diners can feast on a sumptuous variety of game and domestic meats. We also hosts the Spa in the Country. Rates: Deluxe Rooms approx. R1400 per night
Hotel
Glenburn Lodge word omring deur die rustige atmosfeer van die Zwartkopsberge aan die oewer van die Blaauwbank- en Krokodilriviere. Dit is in die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom geleë en dié hotel met 100 slaapkamers, spa-, konferensie- en trou-venue is net 30 minute van Johannesburg en Pretoria af. Die Lodge beskik oor ruim kamers en suites wat smaakvol versier is. Elke kamer of suite het ekstra lang beddens en 'n en suite-badkamer, sowel as geriewe soos lugverpsgring, 'n waaier, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n persoonlike kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Rates: Approx. R1300 per kamer (Ontbyt ingesluit)
House Or Rental
Cradle Valley Gastehuis is op 'n kleinhoewe op die rand van die Wieg van die Mensdom, wes van Johannesburg geleë. Dié gastehuis bied stylvolle kamers, pragtige tuine en 'n swembad. Ontbyt is ingesluit en word bedien tussen 08:00 en 09:30. Elke kamer is het 'n platskerm- TV (32") met sekere DStv-kanale, haardroër, skeermeskragsok, yskassie met gebottelde water, kluis, handdoeke en koffie- en teemaakgeriewe. Al die kamers word daagliks skoongemaak. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer het DStv en leesstof is beskikbaar. Pryse: R1500 per kamer per nag (Ontbyt ingesluit)
Hotel
Valverde is 'n unieke venue in Spaanse styl in die Muldersdrift-area. Ons bied die ideale venue vir troues, funksies, konferensies en akkommodasie in 20 kamers in plattelandse styl. Die Spaanse dekor en persoonlike aandag wat ons gaste hier ontvang, maak van Valverde 'n eiesoortige blyplek. Daar is 12 Ateljee-Dubbeleenhede met gratis WiFi, plattelandse-styl meubels en en suite-badkamers met storte. Die kamers front suidwes of suid. Daar is 1 ekstra enkelbed beskikbaar vir dié eenhede. Die 6 Superior Dubbel-eenhede het elkeen gratis WiFi, 'n koninggrootte-bed, plattelandse-styl meubels en 'n en suite-badkamer met bad en stort. Die kamers front noordwes. Daar is 2 ekstra enkelbeddens beskikbaar vir dié eenhede. Pryse : R900 per kamer per nag
House Or Rental
Bush Willow Tented Camp is in Muldersdrift sowat 30 minute vanaf Johannesburg en Pretoria geleë. Dié klein kampterrein is deel van die Glenburn Lodge en is omring deur inheemse bosse aan die voet van die Zwartkopsberge en langs die oewers van die Blaauwbankrivier. Bush Willow Tented Camp beskik oor 10 groot gerieflike instap-tente wat elk slaapplek het vir 6 gaste. Daar is ook warmwater binnenshuise storte en 'n kombuisie. Gaste kan maaltye in die grasdak boma-area geniet of met 'n glas wyn ontspan. Pryse : R800 per nag (plek vir 6)