Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
September 15, 2018
Kromdraai, Gauteng

Corléne & Jaun

    Tuis Blad
    Vrae
FloralFloral

Vrae

The Wedding Website of Corléne Bieldt and Jaun Burger
As julle nog vrae het wat nie gelys is nie, kan julle ons kontak, Corléne 076 905 0184 en Jaun 083 744 7136
Question

Kan ons ons kinders saam bring?

Answer

Julle kinders is net so welkom by ons groot dag soos julle is. Ons wil wel net vra dat julle na hulle kyk, daar is damme langs die onthaal. Bring gerus julle kinders saam.

Question

Mag ons fotos neem tydens die seremonie en onthaal?

Answer

Die fotograaf versoek graag dat slegs hulle die bruidspaar sal afneem na afloop van die seremonie. In die kerk of kapel en tydens die seremonie is julle meer as welkom om ook foto's te neem. Daar sal ook na die afloop van die seremonie kans gegee word vir gaste om foto's te neem.

Question

Is daar 'n kroeg?

Answer

Daar is ongelukkig nie 'n kroeg nie, maar julle is welkom om julle eie drink goed saam te vat. Julle kan steeds kontant saam vat, daar word kontant "Wedding Games" gespeel vir die wittebrood.

Question

Geskenke of kontant?

Answer

Ons wil jou nie kul, ons huisie is reeds gevul. ‘n Geskenkie van papier is dus baie welkom hier. Vir die wat nie daar kan wees nie en gevra het of hulle kan bydra: Bank besonderhede: Rekening houer: C Bieldt Bank: ABSA Spaar Rekening No: 929 781 0588 Tak: 632005 Verwysing: Trou bydra

For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms