Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Zani & Wynand

    Tuis
    Skedule
Hero image 1Hero image 2

Julle, Ons gaan trou!

leavesleavesleavesleaves

Wynand Rose

&

Zani Snyman

#Rosejyopdieregtepad

September 28, 2024

Humansdorp

Ons Storie

Ons het mekaar ontmoet deur ons persoonlike "match-maker" (Zani se ma). Ons sal haar ewig dankbaar wees! Sy het presies geweet wat haar dogter nodig gehad het. Wynand het altyd sy hare gaan sny by haar. En so het sy en Wynand se skoonsuster begin konkel om ons aan mekaar voor te stel. Dankie julle! Dit was nie lank nie toe is die skoot hoog deur. As daar nou een ding is wat Wynand goed kan doen, is dit om my te laat wag. 'n Volle 7 jaar later het hy my uiteindelik op 31 Maart 2023 gevra om te trou. My hart was so bly! En hier sit ons nou hard besig om 'n troue te beplan. Ons is verskriklik opgewonde en kan nie wag om die dag saam met julle te deel nie.

Footer image
For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2025 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms