Die troue word in Naboomspruit by Tangara Lodge gehou.
Ongelukkig word geen troeteldiere op ons spesiale dag toegelaat nie, maar die losie is troeteldier vriendelik vir toekomstige verblyfbesprekings.
Die seremonie sal van 15h45 tot +-17h00 wees. Na die seremonie sal alle gaste na die Raasblaar-lokaal ry vir verwelkomingsdrankies en kanapies.
Ja, die kleredragkode is streng formeel.