Die "DREAM TEAM"
Sonder hulle sou ons letterlik nie hier gewees het nie. Ontmoet asb ons "Dream Team"
Ook bekend as DIE OUERS (The best in the business)
Welma (Ma van die bruid)
Leslie (Pa van die bruid)
Eurika (Ma van die bruidegom)
Freddie (Pa van die bruidegom)