Loading
Loading
Loading
Loading
Loading
Loading

Danré & Monique

    Tuis
    Belangrike Inligting

Belangrike Inligting

The Wedding Website of Danré Grové and Monique van Niekerk
Gaste kan vanaf half 3 arriveer. Seremonie begin half 4 stiptelik. Gaste wat op die venue slaap kan vanaf 12 uur in check op die dag van die troue (28 September 2024). Check out is die volgende oggend om 8 uur. Sekuriteit gaan vra vir name by die hek vir toegang tot die venue. Parkering sal aangedui word. Musiek word 23:30 afgesit en venue maak 24:00 toe. Julle is meer as welkom om saam met ons by die boma te kuier na die tyd. Slegs kontant/kaart kroeg. Geen persoonlike drank word toegelaat op venue nie. Neem kennis dat sekuriteit streng is.
For all the days along the way
About ZolaGuest FAQsOrder statussupport@zola.com1 (408) 657-ZOLA
Start your wedding website© 2024 Zola, Inc. All rights reserved. Accessibility / Privacy / Terms